Testimonials

Kathleen

I was so happy and lucky to have been a student at SIPS.; I had a great time and will never forget it. I also met such a great people who had a big influence on me, personally and regarding my photography. I am now employed as a producer for a stock photography company. I can truly say, though the journey was challenging at times that SIPS prepared me well for the career that I now have. I am proud when I inform others that I am a SIPS graduate because that certificate was earned with lots of hard work, passion and tons of photographs! Coupled with studying, doing practical work is where I feel I gained the most experience and learnt the most. We were given the opportunity to practice multiple types of photography including landscape, fashion, sport and theatre.The Environment at SIPS is a progressive and enthusiastic environment. SIPS instilled a sense of professionalism & passion in me and is the ultimate environment for prospective students that love photography, multimedia studies and aim to succeed.

Carla

“Wow, dis so lekker om julle hier op Facebook te kry! Maak my terug verlang na my 2 jaar op SIPS.
Dis al 5 jaar terug, tyd vlieg, en vandag is ek bevoorreg genoeg om my eie besigheid te kon stig en bestuur. SIPS het my geleer om nie bang te wees , om ‘n kans te waag en my eie droom na te streef!
Danksy SIPS kon ek uitstap en die wêreld tegemoed gaan met ‘n great portfolio van vele verskillende werke, tegnieke, iets wat ek kon gebruik die dag toe ek by my eerste werk aansoek gedoen het.
Ek het net great memories van SIPS, dit was well worth it! Ek spesialiseer in fotografie, grafiese ontwerp en grimering, alles wat ek by SIPS geleer het, en die werk stroom in! Dankie Charl (die greatste lektor en vriend) en SIPS, sonder julle sou ek nooit kon droom dat ek eendag my eie besigheid kon stig nie!!!

Sonja

I was a student and model at Sips who helped me to kick start my career. I do international modeling now and my experience with Charl Best our lecturer and my mentor was amazing. He teach me all the business skills I needed, make-up and photography. Also little details about styling and marketing.

Daniella

“Dankie Charl Best en SIPS vir die AWESOME 2 jaar wat ek die geleentheid gehad het om by julle te leer!! Ek mis dit elke dag en ek mis die mense nog meer! Op die oomblik werk ek as fotograaf vir Princess Cruises en ek kan nie aan n beter leerskool dink nie! SIPS het my goed voorberei vir die harde werk as fotograaf op die skip en ek wil net BAIE dankie se=) julle is great!!”

Daniel

I specialized in video production and completed my course at Sips as the top student in my subject. I worked for a few movie production companies and lately have my own video production company in Cape Town. What I learned in one year at Sips, my friends learned in 3 years at other institutions.

Talitha

“I had the most amazing experience with Sips last year! From modeling for them to doing the actual photographic course was an experience i would not change for the world! ”

Marguerite

My jaar by SIPS was ‘n ‘life changing experience!’ Alhoewel dit 5 jaar terug was sal ek dit nooit vergeet. Al die uitstappies, duike in die Maldives en Dubai, die awesome studente wat nou nog van my beste vriende is. Drie van ons het saam op dieselfde skip gaan werk daarna! Vir die wat wonder hieroor.. -hou op wonder en doen dit!! YOU WON’T REGRET IT!

Steven

I was lucky to be approved by Sips to start my studies there when I was only 16 years old. I have asperger syndrome and have difficulty to read and write. Very high tech and helpful lecturers. I completed my studies successfully and now have my own studio and coffee shop. I made the best friends at Sips for life !

Nandi

Ek moet se ek het die studies by SIPS baie geniet, jy het soveel moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak. Ek het veral die Tailand trip baie geniet en ook die duik klasse en onder water fotografie! Ek beveel jou aan vir enige iemand wat in fotografie wil studeer

Dorette

I did the long distance photography course through SIPS and it has helped me so much with regards to running my own studio! Thanks Charl Best!

Annemarie

I did the Distance Photography course from Australia, and just got my Certificate! Great service from Charl and his helpfull team! You are the best! Thanx Charl…

Lize

Hi Charl, Ek wil net baie dankie se, ek het die one-on-one kursus vreeslik baie geniet en BAIE geleer! Ek sal enige iemand aanbeveel wat  in fotografie belangstel om soortgelyke kursus by julle te doen.

Anabelle

My speciality subject at Sips was Photo and Tv. make-up. I started at the Movie studios at Stellenbosch  when I completed my studies working on set of Blacksails and Homeland as a make-up artist. What a privilege all thanks to Sips.